Liewe Ouers
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/693755
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
{c: Capo 2}
Intro
E A B E 2x
Verse 1
E A
Ons is twee Suid-Afrikaners in 'n backpacker
B E
iewers in Europa in n stad.
E A
Ons ken n mielie en 'n stroper en 'n John Deere trekker
B E
ons het die weer en die kultuur ge-onderskat
E A
Want hier sit ons in n kamer met 'n Ausie en Kiwi en
B E
'n Duitster en Ier en twee Japs.
E A
En almal behalwe ek en Stevie bestudeer
B E
opgewonde hulle maps
E
Hulle chat oor als wat hul gaan sien,
A
watter museums en watter outydse geboue
B
Ek en Stevie chat oor rugby en oor twee duisend en tien se
A E
sokker world cup en sy broer se rowwe troue
E A
Maar in ons sak is daar 'n padkaart van 'n hele ander missie
B E
Praat nie uit nie dit is konfidensieel
E A
Dis 'n Suid-Afrikaanse kompetisie om te
B E
ontsnap uit die backpacker perseel.
Chorus
E A B E 2x
E
Middernag sopas. Check
E
Balaklawa Kompas. Check
E
Walkie-talkie toets oor en uit
E
Stevie jy is bravo een move uit
Instr
E A B E 2x
E
Bravo een bravo een kom in
E
Identifiseer jou posisie
E
Bravo een staan by ek is alreeds in die dak
E
baie stof en ek het bitter swak visie
A
Liewe ouers hier's 'n rot, hiers 'n rot en hy is groter as 'n dassie
B
Liewe ouers dis'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n dassie
E
Liewe ouers
Verse 2
E A
Meanwhile by die huis is daar 'n spitbraai
B E
Iewers langs die Bronkhorstspruitdam
E A
Daar is mielies en sosaties en 'n bak slaai,
B E
braaibroodjies met tamatie, kaas en ham
E A
En die manne staan in speedos om die vuurtjie en
B E
bespiegel oor die Hane en die Ausie en die Kiwi
E A
Wie was die beste kaptein John Smit of Corn Krige en
B E
hul wonder nou hoe gaan dit met ek en Stevie
E
Hulle imagine hoe ons kuier, hoe ons girls op chat
A
met ons rough looks en ons Afrika aksent
B
Hoe ons outydse geboue en museums verken,
A E
Brussels, Brugge en Parys en ook Gent
E A
Maar iewers in Europa in 'n gryserige stad sit
B E
'n bang Suid- Afrikaner in 'n dak
E A
Hy mis 'n mielie en 'n stroper sy Jack Russel en sy kat en
B E
'n somer warm Afrika sonsak
Chorus
E A B 2x
E
Balaklawa kompas check
E
Kopliggie harnas check
E
Walkie-talkie toets oor en uit
E
Ok, ek is Bravo twee move uit
Outro
E A B 2x
E
Bravo een bravo een kom in identifiseer jou posisie
E
Bravo een staan by jyt nog nooit so iets gesien nie
E
ek is skyt bang asseblief bel die polisie
A
Liewe ouers nog 'n rot, nog 'n rot en hy is groter as 'n staffie
Liewe ouers dis 'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n staffie.
A B A E
Help my ... Ek soek my ma ... ek wil huis toe gaan
B
Liewe ouers, Liewe ouers
E
Liewe ouers ...











