Leeuloop
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/362893
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
Verse 1
F
Daar is 'n lelike ding wat kopwys
F
in Parys.
F
Iets heeltemal anders as n bike race
F
of n kopluis
F
of by bachelor parties muis wys
F
Op n barstoel by n braai
F
sit 'n ou en eet sy slaai
F
Asseblief my lief sê ja
F
kan ek leeuloop
N.C.
die ouens het mooi gevra
F
Nou as jy weet wat die leeulop is
F
en jy weet waar die leeu moet rus
F
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
F
die leeuloop is baie verleidelik
F
en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
N.C.
Pre-Chorus
F
Knyp twee balle vas tussen jou bene
F
met jou hande en jou knee op die stene
F
Trek af jou broek en brul
F
as jy wil
F
solank jy net leeuloop
Chorus
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
N.C.
Verse 2
F
My boetie Brollocks wou die leeuloop uit-traai
F
by 'n spitbraai.
F
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
F
toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai
F
Nou hy't geweet wat die leeuloop is
F
en hy't geweet waar die leeu moet rus
F
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
F
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
F
Op SABC 2 het hy hom stap vir stap verduidelik
Pre-Chorus
F
Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
F
met sy hande en jou knee op die stene
F
Hy trek af sy broek en brul
F
want hy wil
F
Hy weet hy moet leeuloop.
Chorus
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
F Bb F C
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe, as jy wil
Outro
F
Knyp twee balle vas tussen jou bene
F
met jou hande en jou knee op die stene
F
Trek af jou broek en brul
F
Knyp twee balle vas tussen jou bene
F
met jou hande en jou knee op die stene
F
Trek af jou broek en brul
Coda
F
Solank jy net leeuloop
F
Solank jy net leeuloop
F
Solank jy net leeuloop
F
Solank jy net, uuuh, leeuloop











