Jy Is My Liefling
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/231995
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| D | % |
Verse 1
D
Ek skryf uit 'n leë tank, 'n liedjie vir jou
G D
Jy't my kom optel en gevat net vir jou
D
Ek het gespartel, geskop en geskree
G D
Jy het jou hart vir my net so gegee
Verse 2
D
Ek het belowe: "Ek sal jou nie drop"
G D
Jy't my vergewe en toe tel jy my op
D
Ek het verdwaal op pad na my huis
G D
Jy het my weer die pad aangewys
Chorus
D G D
Jy is my liefling, jy is die vrou
D Bm A
Jy maak my rustig, jou wil ek trou
D G D
Jou hart is rein jou intensies opreg
D G D
Ek het jou lief en ek wil vir jou veg
Verse 3
D
Die waarheid vat land soms om in te kom sink
G
Die grond vat soms lank om die water te drink
D
Dit moet eers gespit word, en mooi ge-bewerk
G
Voor liefde sy wortels daarin kan versterk
Verse 4
D
Die liefde die groei nie in vlak grond of pad
G
in oorde vol onkruid en lande wat brand
D
Die liefde die wag vir die vroee somer-reen
G
Om die vrugbare lande met stikstof te seen.
Chorus
D G D
Jy is my liefling, jy is die vrou
D Bm A
Jy maak my rustig, jou wil ek trou
D G D
Jou hart is rein jou intensies opreg
D G D
Ek het jou lief en ek wil vir jou veg
Verse 5
D
So droom ek en skryf ek, uit my lee tank vir jou
G
My hart soek al lankal na die een wat hy van hou
D
Ek soek jou, ek bel jou, em maak jou eintlik mal
G
En ek hou jou soms van, en ek gooi om jou wal
Verse 6
D
Ek is dalk oor beskeremend, ek leer nog die taal
G
Van die liefde en die lewe, so weerloos en kaal
D
Maar jy is soos 'n lentebries, wat vloei deur my huis
G
Jy is die een wat my hart vir my wys
Chorus
D G D
Jy is my liefling, jy is die vrou
D Bm A
Jy maak my rustig, jou wil ek trou
D G D
Jou hart is rein jou intensies opreg
D G D
Ek het jou lief en ek wil vir jou veg
Bridge
Em D
En al gaan jy dalk weg, ek sal aanhou veg
Em D
En al daag jy weer op, ek sal nie weer stop
Em D
Want die water die vloei weer, die sluise is oop
Em D
Die liefde die groei weer, die oue's verkoop
Outro
D G D
Jy is my liefling, jy is die vrou
D Bm A
Jy maak my rustig, jou wil ek trou
D G D
Jou hart is rein jou intensies opreg
D G D
Ek het jou lief en ek wil vir jou veg











