Hou Vas Jou Matras
- Robbie Wessels
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/777446
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
C F G
{tab: e|--0--|--1--|--3--|}
{tab: B|--1--|--1--|--3--|}
{tab: G|--0--|--2--|--0--|}
{tab: D|--2--|--3--|--0--|}
{tab: A|--3--|--3--|--2--|}
{tab: E|--3--|--1--|--3--|}
C F C
Daar's net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang,
G
dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang.
C F C F C
In kamer 23 het ek gebly, saam die grootste kakmaker,
G C
van die kontrei
Koor:
C F C G C
Hou vas jou matras, want De Vos is weer los
C F C G C
Hou vas jou matras, want De Vos is weer los
F C G C F C
Henno De Vos bly naby aan Steynsrus en sy pa en sy ma
G C
aanvaar hom soos hy is.
C F C
Naby die badkamer aan die einde van die gang
G
hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem 'n brandslang
C F C
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
F C
Maar sodry jy op die toilet sit,
G C
gaan niks vir Henno keer
Koor
C F C
De Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier
G
van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
C F C
Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim
F C G C
laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game
Koor











