Vat N Bietjie
- Riaan Benade
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/189101
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
N.C.
Hey tjommie, Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
Gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, Top my op
G5
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
G5 G5 G5 G5
Verse 1
G
Wat sê jy? Wat maak jy?
D
Dis koud hier, So bring jy die vuur?
G
Jy vat die langplaas, Met 'n groot haas
D
En kom deur, Want hier gaan die dinge gebeur
Pre-Chorus
C D
Met 'n lekker dingetjie, Twee twee vingertjie
C G
Ysie vleisie bring en braai
Chorus
G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
C G C G D G
Gee my nog 'n bietjie, Ek soek nog 'n ietsie in my glas
C
Trap die prop, Top my op
G D G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
Whooh!
Verse 2
G
Wat praat hy? Hoe loop hy?
D
Dit smaak my, Ons moet 'n oestertjie laat gly
G
Jy vat tabasco, Jy gat 'n peper kou (jy gat 'n peper kou)
D
Dit maak 'n bietjie seer, Maar dis hoe die dinge gebeur
Pre-Chorus
C D C G
Met 'n lekker dingetjie, Twee twee vingertjie
C G
Ysie vleisie bring en braai
Chorus
G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
C G C G D G
Gee my nog 'n bietjie, Ek soek nog 'n ietsie in my glas
C
Trap die prop, Top my op
G D G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
G
Vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
C G C G D G
Gee my nog 'n bietjie, Ek soek nog 'n ietsie in my glas
C
Trap die prop, Top my op
G D G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
Whooh!
Verse 3
Nou ons almal ken vir oom skollie
En hy like mos daai ding sê van vat 'n bietjie vas
D G
En soos jy agter raak maak hy seker sy ys raas in sy glas
Nou die langplaas pad loop straight tot op sy voorstoep
Jy kan net stop, Daar staan, En roep
D
En oom skollie sal jou bederf
Pre-Chorus
C D C G
Met 'n lekker dingetjie, Twee twee vingertjie
C G
Ysie vleisie bring en braai
Chorus
G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
C G C G D G
Gee my nog 'n bietjie, Ek soek nog 'n ietsie in my glas
C
Trap die prop, Top my op
G D G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
Hey!
G
Vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie
C G C G D G
Gee my nog 'n bietjie, Ek soek nog 'n ietsie in my glas
C
Trap die prop, Top my op
G D G
Kom ons vat 'n bietjie, Vat 'n bietjie vas
Yay!