Gooi Nog N Whiskey
- Riaan Benade
Key: D D ·
Orig: D ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/663946
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Bm7
Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het
G
speel nou op die radio
Bm7
in dieselfde bar waar ek nog altyd
G
haar hand kon vashou
Pre-Chorus
D G F#m Bm7
maar die stoel hier langs aan my is leeg
G D G
soos die gif hier in my glas
Chorus
D
So gooi my nog n whiskey,
sy gaan my nie mis nie
G Bm D
Kom vergiftig my net weer
sy's nie eers bewus nie
F#m
So moenie nou ophou nie
G Bm D
maak my immuun teen al die seer
G A Bm
Wat sal ek doen vir nog n keer?
A G D
Sy was my whiskey en ek soek meer
Verse 2
Bm7
Haar hare lê ons kamer vol asof sy nog
G
haar arms om my gaan vou
Bm7
en ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop
G
dat sy my sal vashou
Pre-Chorus
D G F#m Bm7
Die stoel hier langs aan my bly leeg
G D G
soos die gif hier in my glas
Chorus
D
So gooi my nog n whiskey,
sy gaan my nie mis nie
G Bm D
Kom vergiftig my net weer
Sy's nie eers bewus nie
F#m
So moenie nou ophou nie
G Bm D
Maak my immuun teen al die seer
G A Bm
Wat sal ek doen vir nog n keer?
A G D
Sy was my whiskey en ek soek meer
Bridge
G F#m Bm A G
Niks kan vervang wat sy was vir my,
F#m Bm
maar daai reën en daai seer en daai graf
A
bly spook by my
Chorus
D
So gooi my nog n whiskey,
sy gaan my nie mis nie
G Bm D
Kom vergiftig my net weer
sy's nie eers bewus nie
F#m
So moenie nou ophou nie
G Bm D
Maak my immuun teen al die seer
G A Bm
Wat sal ek doen vir nog n keer?
A D G
Sy was my wiskey en ek soek meer
Outro
A Bm
Wat sal ek doen vir nog n keer?
A G D
Sy was my whiskey en ek soek meer











