Droom
- Riaan Benade
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4632891
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G
Ooo oooo
Ooo oooo
Verse 1
G C G
Agt jaar oud en hard probeer
G D C
Om alles te doen en met niks om te gee
C D Em
Snaaks hoe modder net af kon vee
Em D G
Ons kanse gevat en lesse geleer
Verse 2
G C G
Dertien en die meisies probeer
G D C
Net rugby gejol en harte gebreek
C D Em
En bokke gejag op oupa se plaas
Em D G
Gemoer met ‘n belt as ons Sondae sou raas
Pre-chorus
C G C G C
Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê
Chorus
G C G D
Waar is jy nou, waar is ons drome my ou
C G C G D
Wat jy gemaak met Ina, ek sien haar nie hier nie
G C G D
Ja jy’t die kar en gebou met niemand om jou vas te hou
C D Em C G D C G
Maar al wat ek moet weet is, droom jy nog na jy bid voor jy gaan slaap
G
Ooo oooo
Verse 3
G C G
Sestien en baie gesoen
G D C
‘n Fiets en ‘n straat iets om te doen
C D Em
Lankal geleer rook op die plaas
Em D G
Agtien gesien in ‘n moerse haas
Verse 4
G C G
Planne gemaak om ver te gaan
G D C
Die wêreld gesien net omdat ek kan
C D Em
En lief te wees vir Ina se seuns
Em D G
En oupa te wees soos oupa was een
Pre-chorus
C G C G C D
Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê, sou hy sê
Chorus
G C G D
Waar is jy nou, waar is ons drome my ou
C G C G D
Wat jy gemaak met Ina, ek sien haar nie hier nie
G C G D
Ja jy’t die kar en gebou met niemand om jou vas te hou
C D Em C G D C G
Maar al wat ek moet weet is, droom jy nog na jy bid voor jy gaan slaap
G
Ooo oooo
Ooo oooo
Outro
G C G
Agt jaar oud en hard probeer
G D C
Om alles te doen en met niks om te gee
C D Em
Snaaks hoe modder net af kon vee
Em D G
Ons kanse gevat en lesse geleer











