Vuil Vanderbijl
- Refentse
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/744424
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
No guitar
Chorus
E F# B
Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil
F# B
En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde
E F# B
Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil
F# E Stop
Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil
Verse 1
B
Dis Saterdagaand en die volmaan
F#
Staan, maar so boer het ek nooit gesien
Daar's 'n Blesbok ram wat sy hare
E B
Kam, en om sy broek hang 'n mamba slang
Hy sê sy naam is Corné, maar ek moet nou ry
F#
Hy wil gaan bou op Springbokvlei
Hy stuur my na Johan wat die slange
E B
Vang, en die Eland by sy stert op hang
Chorus
E F# B
Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil
F# B
En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde
E F# B
Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil
F# E Stop
Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil
Verse 2
B
Aan die gatkant van Vereeniging,
F#
ver in die ou-Transvaal
Waar die wilde-weste-winde waai,
E B
en die girls is al te fraai
Waar die ape dans, en die ganse gans
F#
En die oom skree: "Blou Bul Bo!"
E B
Dis die lekker wille "V-Town" die, ou, maar jy kan maar glo
Chorus
E F# B
Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil
F# B
En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde
E F# B
Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil
F# E Stop B
Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil
Instr
C# C# B C#
C# F# C#
G# C#
C# F# C#
G# C#
Chorus
F# G# C#
Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil
G# C#
En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde
F# G# C#
Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil
G# F# Stop
Want sy vrou het hom verruil, vir 'n pak sigarette en Bleskop uil
C# G# F# C#
NA-NA-NA ... NA-NA-NA-NA ... 2x
Chorus
F# G# C#
Net buite vuil Vanderbijl, waar die tsotsi's om die hoekie skuil
G# C#
En die kinders byt die honde, hulle het snorre om die monde
F# G# C#
Dis vuil Vanderbijl, op 'n hoek sit 'n oom en skuil
G# F# Stop C#
Want sy vrou het hom verruil, Vir 'n pak sigarette en Bleskop ... Uil