Piekniek Vir Twee
- Refentse
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/9846291
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G C G
Ek sal nou alles, alles kan gee
Vir skadu onder die Perske Boom,
D
'n Piekniek vir twee.
G
Hoe lyk jou middag
C G
En waar wil jy wees?
Vertel van jou oorwinnings
D G Em
Ek ken al die vrees.
Chorus
C G Em
Ons sal mos altyd weet
C G Em
Of jy nou onthou of vergeet.
C G D
Maar iewers sal die antwoord lê
Of so het jy gesê.
G C G D 2x
Verse 2
G C G
Oeeee ek dink ons moet plaas toe gaan
D
Al stof in jou hare en sweet op jou wang
G
Ek sweer ek is lief vir jou.
C G
En ek reken jy weet
D G Em
Ek verlang net so bietjie na alles van ons twee.
Chorus
C G Em
En ons sal mos altyd weet
C G Em
Of jy nou onthou of vergeet.
C G
Maar iewers sal die antwoord lê
D
Of so het jy gesê.
Bridge
G C G
Onthou jy daai oggend met die donderweer?
D
Jy't vasgeklou aan my lyf
Ons was toe een.
G
Jou glimlag red lewens
C G
Wel, myne beslis.
D G Em
Ek wens ek kon verduidelik hoe baie ek jou mis.
Chorus
C G Em
En ons sal mos altyd weet
C G Em
Of jy nou onthou of vergeet.
C G
Maar iewers sal die antwoord lê
D G C G
Of so het jy gesê.
G D
Gesê
G C G
So het jy gesê.
D
Gesê
Outro
G C G
Ek sal nou alles, alles kan gee
Vir skadu onder die Perske Boom
D G
'n Piekniek vir twee.











