Oom Faan Se Plaas
- Refentse
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/791711
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
A#
dis donderdag op die plaas
C
En die bure se ons raas
F
maar die muller seuns hulle is mos kras na
D# A#
die richelieu in die kas
A#
die manne sit en hoender braai
D#
en die girls se koppe maak tikki
draai
F
dis toe dat als begin gebeur
D# F
ag please meneer soen my nog n
A#
Keer
Chorus
A# D#
maar dit is lente op oom faan se
A#
plaas
F
Ja dit is lente op oom faan se
plaas
D# A#
en die bottel is die baas
A# D# A#
ja dit is lente op oom faan se plaas
F
dis lente op oom faan se plaas
D# F A#
en almal het n hoofpyn niemand raas
Verse 2
A#
dis maandag oggend vroeg
D#
ons was nog sondag ini kroeg
F
want die 40 days mengelmoes was vir
D# A#
ons almal n bietjie woes
A#
piet het weer op sannie gecheat met daai
D#
blonde girl of was dit angelique
F
op naweek kry hy soen my griep en
D#
n uur
F A#
daarna het hy dronk verdriet
Chorus
A#
dan sing hy: maar vrydag
D#
is dit weer lente op oom faan se
A#
plaas
F
dis lente op oom faan se plaas
D# A#
en die bottel is die baas
D# A#
ja dit is lente op oom faan se plaas
F D#
dis lente op oom faan se plaas almal
F A#
het n hoofpyn en niemand raas
Verse 3
A#
mnr brian na die hoof se kantoor asb mnr brian
A#
mnr brian in die hoor se kantoor
D#
want die rek punte lyk weer goor
F
By iemand het die hoof gehoor
D# A#
Dis van die skelm rook in die stoor
A#
ag susanna ek verlief versmoor
D#
ek het my hart by jou verloor
F
soos die onderdorp se troebadoer
D# A#
met n smile vir jou loer
Chorus
A#
maar vrydag
A# D#
is dit weer lente op oom faan se
A#
plaas
F
dis lente op oom faan se plaas
D# A#
en die bottel is die baas
A# D# A#
ja dit is lente op oom faan se plaas
F D#
dis lente op oom faan se plaas almal
F A#
het n hoofpyn en niemand raas











