Spitsverkeerd
- Leon-Ben Lamprecht
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/7166400
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G D C
O, spitsverkeer is soos swem in konfyt
G D C
Jy sit net daar en mors jou tyd
G D C
Alles raak vinnig en meer effektief
G D C G
Nou hoekom behandel die paaie my stief?
Verse 2
G D C
Die BMW langs my bestuur soos sy gat
G D C
Sy flikkers werk mos nie en dit maak my sat
G D C
Die tannie hier voor my sit lipstiffie aan
G D C G
Ag Mevrou, kom tog net uit die vinnige baan!
Chorus
G C
O, verkeer, o, verkeer, jy’s een letter van verkeerd!
D G
Want die moegoe in die wit Hilux wag dan nie sy beurt
G C
O, verkeer, o, verkeer, jy sou my dryf na moord
D G
Maar hier sit ek nou maar en ploeter stadig voort
Verse 3
G D C
Ek sien die kantoor maar hy kom niks nader
G D C
Gee my tog geduld, o Hemelse Vader
G D C
Die mense op RSG irriteer my
G D C D G
Kan ek nie maar eerder by die huis bly
Chorus
G C
O, verkeer, o, verkeer, jy’s een letter van verkeerd!
D G
Want die moegoe in die wit Hilux wag dan nie sy beurt
G C
O, verkeer, o, verkeer, jy sou my dryf na moord
D G
Maar hier sit ek nou maar en ploeter stadig voort
Bridge
G
O spitsverkeer, o spitsverkeer
D G
Hoe aaklig is jou weë
G
O spitsverkeer, o spitsverkeer
D G
Jy maak my reëls oortree
G C
Ek sal eerder skottelgoed was
D G
Of Jacob Zuma by my huis vergas
G
O spitsverkeer, o spitsverkeer
D G
Ek geniet jou nie terdeë
Verse 4
G D C
Ek trek toe maar na die platteland
G D C
Die strate se stilte is werklik briljant
G D C
Maar soms moet ek nog na die stad toe gaan
G D C G
Dan wens ek die taxis vlieg reg na die maan