Die Ballade Van Biltong Die Zombiehond
- Leon-Ben Lamprecht
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4647262
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Bm A G
Die land van Transvalië is woes en rof
Bm D A
Almal se baarde en hande is grof
Bm A G
Dis donder en bliksem en ploegskare
Bm A G A D
Dis velskoen en braaivleis en borshare
N.C.
(Fluister: Ja, selfs die vrouens)
Verse 2
Bm A G
Hier woon ’n dokter genaamd Fransstein
Bm D A
Hy wil uit biltong lewe kry
Bm A G
Hy neem toe die vleis met 'n LK's-braaitang
Bm A G A D
En laat dit in 'n rooster oor die kole hang
Pre-Chorus
Bm Em
Die donderweer grom, die blitse die kom
G A D
Vet reëndruppels val neer
Bm Em
Die rooster getref, die Biltong besef
G A D
"Ek lewe niks gaan my keer"
Chorus
D G D
Biltong, die zombiehond!
D A D
Biltong, heranimeer
D G D
Biltong, die zombiehond!
Bm A D
met worcestersous besmeer
Verse 3
Bm A G
Frans is oorstelp, sy plan het gewerk
Bm D A
Die biltongkie swaai sy tandestokstert
Bm A G
Maar toe Biltong die dokter se boerboel sien kwyl
Bm A G A D
Weet hy hy kan nie nie veel langer hier verwyl
Pre-Chorus
Bm Em
Die boerboel hy grom, die dokter’s verstom
G A D
Biltong besef hier kom stront
N.C.
(Praat: En hy sê)
Bm Em
Jy soek my rond, jy soek my bont
G A D
Ek is Biltong, die Zombiehond
Chorus
D G D
Biltong, die zombiehond!
D A D
Biltong, heranimeer
D G D
Biltong, die zombiehond!
Bm A D
met koljander gegeur
Verse 4
Bm A G
Biltong stap in die grondpad af
Bm D A
Toe hoor hy iemand langs hom draf
Bm A G
Kittie die kat lyk honger verby
Bm A G A D
En Biltong dink hier moet ek blitsvinnig gly
Pre-Chorus
Bm Em
Die kat mik vir hap, ou Biltong laat spat
G A D
En dan roep hy vrolik en hard
Bm Em
Jy soek my rond, jy soek my bont
G A D
Ek is Biltong, die Zombiehond
Chorus
D G D
Biltong, die zombiehond!
D A D
Biltong, heranimeer
D G D
Biltong, die zombiehond!
Bm A D
Waai sy stertjie weer
Bridge
Bm A
Biltong loop toe vir jakkals raak
G A D
Wat sê "klim op my snoet"
Bm A
Maar net voor die jakkals kon hap
G A D
Skree iemand "se voet!"
Bm A
’n Droëworsie verskyn uit die niet
G A D
En wink vir Biltong "kom saam"
Bm A
Nou woon die twee in koljandervelde
A D
Met hul Cabanossi-kroos saam
Chorus
D G D
Biltong, die Zombiehond!
D A D
Biltong, heranimeer
D G D
Biltong, die Zombiehond!
Bm A D
Met Worcestersous gesmeer
Chorus
E A E
Biltong, die zombiehond!
E B E
Biltong, heranimeer
E A E
Biltong, die Zombiehond!
C#m B E
Met worcestersous gesmeer
Outro
N.C.
Met koljander gegeur
Waai sy stertjie -weer
Is nou 'n familie-meneer











