Wag-N-Bietjiebos
- Gian Groen
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/336811
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C Am F G C Am F G
C Am
Jy sit daar in jou wentelbaan op soek na jou hede
F G
Skielik raak dit donker en jy voel vasgevang
C Am
Jy soek onder die wag-'n-bietjiebos, jy soek in elke gang
F G C Am F G
Maar die dorings van die wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede
Koor:
C Am
Droom maar jou drome, want ek dink net aan jou
F G
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja
C Am
Droom maar jou drome, want ek dink net aan jou
F G C Am F G
More is vol verrassings, miskien kan jy nog eendag daarvan hou
C Am
Jy is moeg vir die gesukkel, die gesoek maak jou klaar
F G
Jy weet nie of jy kom of gaan, jou gedagtes lank reeds moeg
C Am
Jy soek onder die wag-'n-bietjiebos, jy soek in elke gang
F G C Am F G
Maar die dorings van die wag-'n-bietjie val elke maal in die rede
Koor:
Brug:
F G
Hou nou maar op met jou, jou wag-'n-bietjie sal verdwyn
F G C Am F G
Kyk net vorentoe, iewers sal daar nog 'n lug vir jou skyn
Koor:
Woorde & musiek - Gian Groen











