Swerwer
- Gian Groen
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5534891
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Em C D Em
Verse 1
Em C D E
Daars 'n vreemde iewers anders Waar die wind jou heen moet dra
Em C D Em
Die wêreld het jou huis geword jy is ons, ons almal se bra
Em C D Em
Jy dra nie veel bagasie nie, net 'n Taylor kitaar
Em C D Em Em
En 'n sak vol songs oor jou yin en yang wat ek altyd sal bewaar
Chorus
Em C
Kom bly by die see
G
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Am C
Van jou lapa tot by Gansbaai
C D
Vir swerwer is dit net om die draai
Em C
Kom bly by die see, swerwer
G
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Am C
So pak op jou liedjies en bring vir Sky
D Em
Kom boer in Gansbaai
Verse 2
Em C D Em
Ja, daar's ritme in die wiele wat jou deur die berge bring
Em C D Em
Die padkaart het te klein geword as daar ses silinders sing
Em C D Em
En daar's sirkels in die tye wat jou gewe voor jy vra
Em C D Em
Maar 'n engel sit op die cruise control om jou veilig huis toe te dra
Chorus
Em C
Kom bly by die see
G
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Am C
Van jou lapa tot by Gansbaai
C D
Vir 'n swerwer is dit net om die draai
Em C
Kom bly by die see, swerwer
G
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Am C
So pak op al jou liedjies en bring vir Sky
D Em Em
Kom boer in Gansbaai
Bridge
C D Em
Lanterfanter, die wêreld is klein
C D Em
En Forever young, weergalm deur jou brein
C D Em
Lantofante, die paaie lê nog ver
C D Em
Verklaar al jou hartstog voor die oggendster
Chorus
Em C
Kom bly by die see
G
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Am C
Van jou lapa tot by Gansbaai
C D
Vir 'n swerwer is dit net om die draai
Em C
Kom bly by die see, swerwer
G
Dis al wat ek oor het om vir jou te gee
Am C
So pak op al jou liedjies en bring vir Sky
D Em Em
Kom boer in Gansbaai
Am C
Ja pak op jou liedjies en bring vir Sky
D Em Em
Kom boer in Gansbaai











