Rooiwyn En Candlelight
- Gian Groen
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/872002
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D C G D C G
D C G
In daai rooiwyn en candlelight aande is jy hier by my
D C G
As winter al ons sorrows laat vergaan
D C G
En daai oomblikke van waarheid hou ek diep in my
D C
Vir as die groot voe"l my kom wegdra
Am G
Ve^r hier vandaan
Koor:
D C G
Ek laai vir jou die sterre in my knapsak
D C G
Ek steel vir jou die maan en bring dit saam
D C G Em
Ons drink saam uit die strome van die hoogste hoogste berge
C Am D G
in ons droom we^reld vol liefde onder die helderste maan
D C G
In daai maanskyn en candlelight aande is ek hier by jou
D C G
Aan die einde van die melkweg, ver van pyn
D C G
In ons mooiste, mooiste somer bly ons maan blou
D C
Tot die herfs ons spirits weg vat
Am G
En oor die horison verdwyn
Koor:











