Vier Seisoene Kind
- Gian Groen
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/7809021
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C Em Am F G C
Verse 1
Em
Sy roep my in die rigting van haar hart
Am
Waar die wintervure brand
F G C
En die nagte vir die somer lê en wag
Em
Sy giet haar trane in die see
Am
Sy stuur haar woorde met die wind
F G C Am
Na die strande van lank vergete smart
Chorus
F C
Vier Seisoene kind met die winter in jou oë
G Am
Waar het ek jou verloor
F C
Vier Seisoene kind met die liefde in jou palm
G Am
Kyk jou oseaan is kalm
F C
Vier Seisoene kind, Vier Seisoene kind
G C
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Verse 2
Em
Sy maak vir my 'n painting van die herfs
Am
As die akkerbome rus
F G C
En die wolke soos vlamme oor ons waai
Em
Sy gee vir my 'n soet September geur
Am
As die Boland lê en bloei
C G C
Met somer wat klop hier aan my deur











