Mooi Hoe
- Elvis Blue
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/735067
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G Em C
Hoe raak jy aan die slaap, hoe begin jou dag
G D
Open jou oe met ‘n traan of met n lag
Em C
Kyk jy om jou rond, sien jy dan die son
G D
Of soek jy agter alles na die skadu op die grond
Em C
Leef jy vir geluk of sterf jy van verdriet
G D
Is daar vir jou ‘n keuse of het jy geen keuse nie
Em C
Dit maak nie regtig saak of dit waarheid is of nie
G
Dis hoe jy dit sien
Chorus
Em C G
Hoe Hoooee mooi kan jou lewe lyk
D Em
Dis maar hoe jy kyk, dis maar wat jy droom
C G
Hoooeeeee Mooi Is jou werklikheid
D Em C G
Jy is net so ryk, so ryk as wat jy voel
Verse 2
G Em C
Weet jy wat jy het, Is die sirkel rond
G D
Sien jy wat daar staan of bly jou oe op die grond
Em C
Kry jy wat jy wil of meer as wat jy vra
G D
Is jy tevrede met die minste of is die meeste nie genoeg
Em C
Raak jy verwonder deur die sneeu, deur die druis van die wind
G D
Geniet jy nog die voels en die glimlag van ‘n kind
Em C
Bewerk jy jou geluk, want binne in jou self
G
Dis die einde eeeen begin
Chorus
Em C G
Hoe Hoooeee mooi kan jou lewe lyk
D Em
Dis maar hoe jy kyk dis maar hoe jy droom
C G
Hoooeeee Mooi Is jou werklikheid,
D Em C
jy is net so ryk, so ryk as wat jy voel
G Bm
So ryk as wat jy voel
Em C G
Hoe Hooee mooi Kan jou lewe lyk,
G D Em
dis maar hoe jy kyk, dis maar wat jy droom
C G
Hoooeeee Mooi Is jou werklikheid,
D Em C
jy is net so ryk, so ryk as wat jy voel
G
So ryk as wat jy voel











