Mooi
- Elvis Blue
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/992618
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C#m
Hoe raak jy aan die slaap
A
Hoe begin jou dag
E B
open jy jou oe met ‘n traan of met ‘n lag
C#m
Kyk jy om jou rond
A
Sien jy dan die son
E B
Of soek jy agter alles na die skadu op die grond
C#m
Leef jy vir geluk
A
Of sterf jy van verdriet
E B
Is daar vir jou ‘n keuse of het jy geen keuse nie
C#m
Dit maak nie regtig saak
A
Of dit waarheid is of nie
E
Dis hoe jy dit sien
Chorus
C#m A E
Hoe, hoe mooi kan jou lewe lyk
B
Dis maar hoe jy kyk,
C#m
dis maar wat jy droom
A E
Hoe, mooi is jou werklikheid
B
Jy is net so ryk,
C#m
so ryk as wat jy voel
Verse 2
C#m
Weet jy wat jy het
A
Is die sirkel rond
E B
Sien jy wat daar staan, of bly jou oe op die grond
C#m
Kry jy wat jy wil
A
Of meer as wat jy vra
E B
Is jy tevrede met minste, of is die meeste nie genoeg
C#m
Raak jy verwonderd deur die sneeu
A
Deur die druis van die wind
E B
Geniet jy nog die voels en die glimlag van ‘n kind
C#m
Bewerk jy jou geluk
A
Wat binne in jou self
E
Is die einde en begin
Chorus
C#m A E
Hoe, hoe mooi kan jou lewe lyk
B
Dis maar hoe jy kyk,
C#m
dis maar wat jy droom
A E
Hoe, mooi is jou werklikheid
B
Jy is net so ryk,
C#m
so ryk as wat jy voel
Chorus
C#m A E
Hoe, hoe mooi kan jou lewe lyk
B
Dis maar hoe jy kyk,
C#m
dis maar wat jy droom
A E
Hoe, mooi is jou werklikheid
B
Jy is net so ryk,
C#m
so ryk as wat jy voel











