Meer As Genoeg
- Elvis Blue
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/217873
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Bm D Bm D
Verse
D
Dis net die wat dors is vir meer
G D
Wat voel hoe die hoepad jou roep
G D
Wat weet hoe dit voel as die wind teen jou draai
A Bm
Jy hou aan tot jy kry wat jy soek
D
Elke mens wat ek ken soek 'n skouer
G D
'n Vriend wat langs jou staan in die reen
G D
Al sou die lewe moeilik raak, al le jou rekening hoe laag
A D
Sal jy kan se ek het meer as genoeg
Chorus
D
Al sou ek alles weggee
G D
Al sou die jare my breek
F#m Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
Verse
D
Voel die water wat spoel oor my voete
G D
Dan sien ek weer hoe glimlag 'n kind
G D
'n Asem kos nie geld nie, maar ek weet dit is duur
A Bm
Veels te veel maak selfs 'n rykman blind
D
Dis die klein goed wat tel in die lewe
G D
Tog hou ons aan jaag na die wind
G D
Hoe werk dit dan so dat jy alles kan he
A D
Maar dit voel steeds vir jou dis te min
Chorus
D
Al sou ek alles weggee
G D
Al sou die jare my breek
F#m Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
Instr
Bm D Bm D A G
Chorus
D
Al sou ek alles weggee
G D
Al sou die jare my breek
F#m Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
D
Al sou ek alles weggee
G D
Al sou die jare my breek
F#m Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
Bm G D
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
A D
Wat kan se, ek het meer as genoeg
D
Meer as genoeg











