Die Hemel
- Elvis Blue
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/8838311
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D
Ooh
D
ooh
G A
ooh
D
ooh
Verse 1
D G D
ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
G D A D
alles was goed die lewe was reg
D G D
ons harte was vol maar ons hande was leeg
G D A
daar was so veel wat ons nog moes leer
Chorus
D G D
ooh, ja die hemel was oop
G A D
al die deure was toe maar die hemel was oop
D G D
ooh, ja die hemel was oop
G A D
al die deure was toe maar die hemel was oop
Verse 2
D G D
ek kyk vandag in my kinders se oë
G D A D
elke liewe asem ‘n geskenk van bo
D
hulle gaan nog vir ons lag
G D
en ons gaan oor hulle huil
G D D
maar nie een oomblik wil ek ruil
Chorus
D G D
ooh, ja die hemel was oop
G A D
al die deure was toe maar die hemel was oop
D G D
ooh, ja die hemel was oop
G A D
al die deure was toe maar die hemel was oop
Bridge
D
lig jou hande op
D
lig jou hande op
G A D
die deure was toe maar die hemel was oop