Witblits
- Eloff
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3810851
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C
Tyres vol stof dink ek's by die location
F
Ek hoor vir Siri sê, "You've reached your destination"
G F C G
Die mielies hier staan hoër as ek, ek dink ek's by die regte plek
C
Want ek's 'n stad's jaap wat nie twee keer vir kakie sou kyk nie
F
Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie
G F C G
Ek ry 'n Polo haar Pa ry John Deer, kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee?
Pre Chorus 1
F G
In die verte hoor ek iemand fluit, hy sê, "Tjom kom ek help jou uit"
Chorus
C F
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers, trek 'n lekker kort broek aan
G F G C G
Raak verlore in die camo, pick up lines vir ammo, ons gaan rokkies jag
C F
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring, mis die kop skiet vir die hart
G F G C G C
Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
Verse 2
C
Rokkies so styf asof dit aan gespray is
F
Boeing kick start met daai bene wat so bruin is
G F C G
Van ure se ploeg, gesweet en geswoeg op die plaas
C
Korrel ingestel sy's die blond by die bar
F
Vra, "Haai daar slaai blaar is jy beskikbaar
G F C G
Of gaan jou Pa my moer as ons dans op die vloer? Gaan jou Pa my moer?"
Pre-Chorus 2
F G
Sy weet mos hoe 'n boerboel byt, sy sê Eloff kom ek help jou uit
Chorus
C F
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers, trek 'n lekker kort broek aan
G F G C G
Raak verlore in die camo, pick up lines vir ammo, ons gaan rokkies jag
C F
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring, mis die kop skiet vir die hart
G F G C G
Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
Interlude
C F G F G
Dis 'n witblits kuier vanaand
C G

G F G C
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand