Geheueverlies
- Eloff
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4014211
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G
Tel al my pêlle op, koop weer ‘n ton dop laat ons kan afskop, jy kan my op top
G
Bring die speaker nader, sit bietjie harder, onthou sy charger vir bietjie later
Verse 1
G
Soek my sonbrille deur die gemors van gisteraand, Ooooh
D C G
Ek tel my skille, hoeveel het ek oor na die aand?
Em C
Nog genoeg om ‘n pie te koop, ‘n regmaker klink nie oorboord nie
D C
Sy sê, “Eloff, ek voel soos die dood” maar vanaand gaan ons weer groot
Pre-Chorus
G
Tel al my pêlle op, koop weer ‘n ton dop laat ons kan afskop, jy kan my op top
G
Bring die speaker nader, sit bietjie harder, onthou sy charger vir bietjie later
Chorus
G C
Wat van ‘n bietjie gatskuur oor ‘n uur? Ek kan hierdie taak later instuur
C
Moes my vakke beter kies, ag prof askies ek ly aan geheueverlies
G C
Ek weet sy gaan my punte kos maar ons bly mos altyd dors
C
Moes my vakke beter kies, ag prof askies môre ly ek aan geheueverlies
Verse 2
G C
Sy soek haar lipstick maar dis ‘n kunswerk op my nek
D C G
Ons kan weer skilder, maar op ‘n ander plek
Em C
Halwe touch up en sy’s klaar, eers die toets en dan die bar
D C
Sal by haar moet notas koop, kom ons gaan weer groot
Pre-Chorus
G
Sy tel haar pêlle op, koop nog ‘n ton dop laat ons kan afskop, jy kan haar op top
G
Bring die speaker nader, sit bietjie harder, onthou sy charger vir bietjie later
Chorus
G C
Wat van ‘n bietjie gatskuur oor ‘n uur? Ek kan hierdie taak later instuur
C
Moes my vakke beter kies, ag prof askies ek ly aan geheueverlies
G C
Ek weet sy gaan my punte kos maar ons bly mos altyd dors
C
Moes my vakke beter kies, ag prof askies môre ly ek aan geheueverlies
Bridge
C D Em
Beerpong is oop die hele aand, die vibe en alles is aangenaam
G C
Miskien later bietjie uit gaan, kom ons kyk wat ons onthou vanaand
D Em
Beerpong is oop die hele aand, haar vibe en alles is aangenaam
G
Miskien later bietjie uit gaan
Pre-Chorus
C G D Em
Tel al my pêlle op, koop weer ‘n ton dop laat ons kan afskop, jy kan my op top
C G D
Bring die speaker nader, sit bietjie harder, onthou sy charger vir bietjie later
Chorus
G C
Wat van ‘n bietjie gatskuur oor ‘n uur? Ek kan hierdie taak later instuur
C
Moes my vakke beter kies, ag prof askies ek ly aan geheueverlies
G C
Ek weet sy gaan my punte kos maar ons bly mos altyd dors
C D G
Moes my vakke beter kies, ag prof askies môre ly ek aan, ly ek aan geheueverlies