Koue Kole
- Eloff
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/7831255
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A D A
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
F#m E
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
Verse 1
A D A
Sy soek die bacon, sy soek daai ring, sy sê hoe hoog en, jy moet net spring
D
Jy hou van Vrydae uit op die dorp, ss jy in die huis in strompel
A
Skree sy, "jy moet groot word"
Pre-Chorus
D E
Jy's in die tronk, ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
D
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
E N.C.
Haal daai bierbrille af, jy's te jonk!
Chorus
A D A
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
D A F#m E
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
D A E F#m
Sy lyk vegetaries, sy vreet net slaai
D A E A
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
A D A
Buffelsfontein's nie 'n opsie, kan nie Boerboel dra
D A F#m E
As jy praat van Vrede of de Aar dan sê sy waar?
D A C#m F#m
Sy kla net soos 'n vegan, dis jou kans om te waai

My tjom, wie wil dan op koue kole braai?
Verse 2
A D A
Sy is 'n myner, grawe vir goud, jy is 'n boerseun, jy soek net hout
D
Almal soek liefde, maar in die see is daar heeltemal te veel
A
Mooi visse wat jou iets kan leer
Pre-Chorus
D E
Jy's in die tronk, ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
D
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
E N.C.
Haal jou oogklappe af, jy's te jonk!
Chorus
A D A
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
D A F#m E
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
D A E F#m
Sy lyk vegetaries, sy vreet net slaai
D A E A
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
A D A
Buffelsfontein's nie 'n opsie, kan nie Boerboel dra
D A F#m E
As jy praat van Vrede of de Aar dan sê sy waar?
D A C#m F#m
Sy kla net soos 'n vegan, dis jou kans om te waai
D A E A
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
D A E A
My tjom, wie wil dan op koue kole braai?
Instr
A D A | D A F#m E | D A E F#m | D A E A
{tab: e|--2-5-|------------|--2-2----------|--2-2--2-5-|--------|}
{tab: B|-5----|--5-5-------|-----5---------|-----5-----|--------|}
{tab: G|------|--------4-2-|------4s6--4-2-|-----------|-4-4-6--|}
{tab: D|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: A|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: E|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: e|--2-5-|------------|--2-2----------|--2-2--2-5-|--------|}
{tab: B|-5----|--5-5-------|-----5---------|-----5-----|--------|}
{tab: G|------|--------4-2-|------4s6--4-2-|-----------|-4-4-2--|}
{tab: D|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: A|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: E|------|------------|---------------|-----------|--------|}
Pre-Chorus
D E
Jy's in die tronk, ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
D
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
E N.C.
Haal jou oogklappe af, jy's te jonk!
Chorus
B E B
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
E B G#m F#
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
E B F# G#m
Sy lyk vegetaries, sy vreet net slaai
E B F# B
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
B E B
Buffelsfontein's nie 'n opsie, kan nie Boerboel dra
E B G#m F#
As jy praat van Vrede of de Aar dan sê sy waar?
E B D#m G#m
Sy kla net soos 'n vegan, dis jou kans om te waai
E B F# B
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
E B F# B
My tjom, wie wil dan op koue kole braai?
Instr
B E B | E B G#m F# | E B F# G#m
{tab: e|--4-7-|------------|--4-4----------|--4-4--4-7-|--------|}
{tab: B|-7----|-7-7--------|-----7---------|-----7-----|--------|}
{tab: G|------|--------6-4-|------6s8--6-4-|-----------|-6-6-8--|}
{tab: D|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: A|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: E|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: e|--4-7-|------------|--4-4----------|--4-4--4-7-|--------|}
{tab: B|-7----|-7-7--------|-----7---------|-----7-----|--------|}
{tab: G|------|--------6-4-|------6s8--6-4-|-----------|-6-6-4--|}
{tab: D|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: A|------|------------|---------------|-----------|--------|}
{tab: E|------|------------|---------------|-----------|--------|}
E B F# B
Wie wil dan op koue kole braai?