So Sterk Soos N Vrou
- Dewald Wasserfall
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/563630
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
B
Sy’s ’n brandende gebou
G#m
Sy’s die warm na die reën
E
Sy’s die storm in jou stilte
F#
En sy’s die waarheid in jou leuen
B
Sy sien die skoonheid in die ondier
G#m
As almal val sal sy bly staan
E
En al die brandende geboue
F#
Is al wat oorbly as sy gaan
F#
Sy gaan
F#
Sy gaan
Chorus
B
Sy’s jou lig, soos die son in die somer
F# B
Wild soos die wind en so sag soos die skemer
E
Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
B F#
En deur dit alles gee sy alles vir jou
B
Daar’s niks so sterk soos ’n vrou
Vers 2
B
Dit was gemaklik in jou skadu
G#m
Al was dit yskoud in jou reën
E
En al was dit vir jou koue
F#
Het sy bly glo jy is die een
F#
Die een
F#
Die een
Chorus
B
Sy’s jou lig, soos die son in die somer
F# D#
Wild soos die wind en so sag soos die skemer
E
Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
F#
En deur dit alles gee sy alles vir jou
B
Daar’s niks so sterk soos ’n vrou
instrumental
F# B E F#
Bridge
E G#m
Sy laat jou wonder hoe het sy geval vir jou
B F#
Sy’s die seer wat jou leer waaraan jy vashou
E G#m F#
Sy’t jou wêreld verander en hare laat stilstaan vir jou

F# D#m
Wild soos die wind en so sag soos die skemer
E
Jou wêreld op haar skouers en haar hart op haar mou
G#m
En deur dit alles gee sy alles vir jou
F# B
Daar’s niks so sterk soos ’n vrou