Sewentien
- Dewald Wasserfall
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/987830
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
E - B - A - C#m - B
Verse 1
E B
Ons steek die horison nou aan die brand
A C#m B
En dans hier in die vuur van my gunsteling stad
E B
Te veel verloor ons sal nooit terug kan gaan
A C#m B
Op sewentien was ons te wys om te verstaan
A C#m B
Miskien het ek dit nooit genoeg gese
A C#m B
Miskien het ek klaar als wat ek wou he
Chorus
E
Op sewentien het ek te min geweet,
B
Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet
A
Dit was die beste tyd gewees
C#m B
Maar tyd is nie jou vriend nie
E
Op sewentien het ek te veel baklei
B
Het ek te hard probeer, het ek te min gevry
A
O die dinge wat ek sou gee,
C#m B E
Om net weer een keer sewentien te wees
Verse 2
E B
Sien jy alles nou vir wat dit is
A C#m B
Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is
E B
Voel jy nou of alles aan beweeg
A C#m B
Op sewentien het ons probeer om te oorleef
Chorus
E
Op sewentien het ek te min geweet,
B
Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet
A
Dit was die beste tyd gewees
C#m B
Maar tyd is nie jou vriend nie
E
Op sewentien het ek te veel baklei
B
Het ek te hard probeer, het ek te min gevry
A
O die dinge wat ek sou gee,
C#m B E
Om net weer een keer sewentien te wees
Bridge
A C#m B
Miskien het ek dit nooit genoeg gese,
A C#m B
Miskien het ek klaar als wat ek wou he
Chorus
E
Op sewentien het ek te min geweet,
B
Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet
A
Dit was die beste tyd gewees
C#m B
Maar tyd is nie jou vriend nie
E
Op sewentien het ek te min geweet,
B
Het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet
A
Dit was die beste tyd gewees
C#m B
Maar tyd is nie jou vriend nie
E
Op sewentien het ek te veel baklei
B
Het ek te hard probeer, het ek te min gevry
A
O die dinge wat ek sou gee,
C#m B E
Om net weer een keer sewentien te wees
C#m B E
Om net weer een keer sewentien te wees.











