Die Lied Van Jong Suid-Afrika
- Chris Chameleon
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/327484
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| D | E A | D |
Verse 1
D
En hoor jy die magtige dreuning?
G A D
Oor die veld kom dit wyd gesweef
D
die lied van 'n volk se ontwaking,
G A D
wat harte laat sidder en beef.
A D
Van Kaapland tot bo in die Noorde,
A D
rys dawerend luid die akkoorde:
Chorus
G D
Dit is die lied van jong Suid-Afrika,
G D G A D
dit is die lied van jong Suid-Afrika,
G E A D G E A D
dit is die lied van jong Suid-Afrika!
Verse 2
D
Die klop van ons ossewa-wiele,
G A D
het die eeue se rus verstoor
D
die klank van ons voorlaaierskote,
G A D
het klowe en kranse gehoor.
A D
Die diere het stil staan en luister
A D
die bome het bewend gefluister:
Chorus
G D
Dit is die koms van jong Suid-Afrika,
G D G A D
dit is die koms van jong Suid-Afrika,
G E A D G E A D
dit is die koms van jong Suid-Afrika!
Verse 3
D
Waar songloed in glorie die berge,
G A D
oor hul fronsende voorhoof streel,
D
waar ruisende wind oor die vlaktes
G A D
met grassaad kerjakker en speel.
A D
Die land wat ons vaders gekoop het,
A D
met bloed tot ons eie gedoop het:
Chorus
G D
Dit is die land van jong Suid-Afrika,
G D G A D
dit is die land van jong Suid-Afrika,
G E A D G E A D
dit is die land van jong Suid-Afrika!
(Key change)
Verse 3
E
Die golwende veld is ons woning,
A B E
en ons dak is die hemelblou;
E
die Vryheid alleen is ons koning,
A B E
sy wagwoord is: "Handhaaf en bou".
B E
Die stryd wat ons vaders begin het
B E
sal woed tot ons sterf of oorwin het.
Chorus
A E
Dit is die eed van jong Suid-Afrika,
A A B E
dit is die eed van jong Suid-Afrika,
E B G B E
dit is die eed van jong Suid-Afrika!











