As Jy Weer Skryf
- Chris Chameleon
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/750465
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
F G Am F G Am
Verse 1
F G Am
As jy weer in jou dagoek skryf, onthou
F G Am
Om die goue blaar te sien in die somerson
F G Am
Of miskien die blou moederkappie
F G Am
Op een van ons afwesige wandelinge
Chorus
F
Teen Tafelberg ek wat my bloed vermeng het
C G
met die bloed van die son saans in Lissabon
F
Ek het jou saamgedra soos 'n spieel en ek het jou geskryf
C G
Op die oop bladsy van my treurigheid
Am
Jou naamlose word
Instr
Am
Verse 2
F G Am
As jy weer in jou dagboek skryf, onthou
F G Am
Om in my oë te sien die son wat ek nou
F G Am
vir altyd bedek, vir altyd bedek Met swart vlinders











