Wikkel Daai Boude
- Worsie Visser
Key: D D ·
Orig: D ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/981429
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G D A G A D
Verse 1
D
Dis 'n lekker jol vanaand
A
Met 'n lekker boereband
A
Tussen my en mamma daar dans hy saam
D
My eie stoutseunskind
D
En almal lag en almal sing
A
Die witblits die doen sy ding
A
En eenkant sit hy stil en kyk
D
Oom Koos met sy kromsteelpyp
Chorus
G D
Wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
A
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
G A D
Wie bo teen die dak kan trap
G D
Maar Wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
A
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
G A D
Wie bo teen die dak kan trap
Verse 2
D
Oom Koos is regtig eerlik waar
A
Nie neentig jare jonk
A
Depressie van die derde gus
D
Is hy nou fris gesond
D
Sy kinders is 'n bateljon
A
En met sy vyfde vrou
A
Sy jongste een daar innie hoek
D
Die drink nog aan sy vrou
Chorus
G D
Maar Wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
A
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
G A D
Wie bo teen die dak kan trap
G D
Oh Wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
A
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
G A D
Wie bo teen die dak kan trap
Verse 3
D
En almal raas en almal vra
A
Oom Koos sit neer daai pyp
A
En so wrintie waar jy moes dit sien
D
Hoe kap oom koos dit uit
D
Sy sening lyf 'n kobra slang
A
Hy sal nooit 'n vark kan vang
A
Die mense skrik en kyk verbaas
D
Toe Oom Koos op sy hanne dans
G D
Wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
A
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
G A D
Wie bo teen die dak kan trap
G D
Maar Wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
A
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
G A D
Wie bo teen die dak kan trap











