Hou Die Hemel Oop
- Riana Nel
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/255034
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Bm A D
Ek's n sondaar, ek weet
G
Ek het baie harte seer gemaak
Bm A
En baie al gebreuk.
Bm A D
En my gewete is gebrand...
G Bm A
Ek het te veel keer gekies teen rede en verstand.
Pre-chorus
G
Maar ek is uitoorle
Bm A
ek het oor gegee aan wie ek is.
Chorus
D Em Bm
So hou die Hemel oop vir as ek kom.
D Em Bm
Eendag as die tyd vir my sou kom,
G Bm A
Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed
G Bm A
Dalk is dit vandag net die Here weet
net die Here weet.
D Bm
Ooooh oh oh Ooooh
A
Oh Oh Oooh
G
Oh Oh Oooh
Verse 2
Bm A D
Ek was verlore, maar nou gevind.
G Bm A
En sonder die gewig haal ek asem soos n kind.
Bm A D
Daar wys n vinger na wie ek was,
G Bm
Maar ek het bitter gou geleer,
A
Ek is witter as wit gewas.
Pre-chorus
G D
Ek sien waar ek behoort
Bm A
n ewigheid van hoop in wie Hy is
Chorus
D Em Bm
So hou die Hemel oop vir as ek kom.
D Em Bm
Eendag as die tyd vir my sou kom,
G Bm A
Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed
G Bm A
Dalk is dit vandag net die Here weet
net die Here weet.
D Bm
Ooooh oh oh Ooooh
A
Oh Oh Oooh
G
Oh Oh Oooh
D Bm
Ooooh oh oh Ooooh
D A
Oh Oh Oooh
G
Oh Oooh
Bridge
Bm D A
(oh oh oh) Se my wat jy glo aan di einde
G Bm D A
(oh oh oh) Die waarheid is jou en myne
G Bm
Ons lewe eers die lug,
D A
Die vrede wat my hart verloor,
G Bm D A
(oh oh oh)se my wat jy glo aan die einde...
Chorus
G Bm
Hou die Hemel oop vir as ek kom.
D Bm
Eendag as die tyd vir my sou kom,
G A
Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed
G Bm A
Dalk is dit vandag net die Here weet
Net die Here weet











