U Is Ons Alles
- Retief Burger
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3660091
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Gm D# A# Gm D# A#
Gm D# A#
Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(SOFT)
Gm D# A#
Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(UPBEAT)
Verse 1
A#
U Naam op ons lippe ... U vuur in ons harte
Gm D# A#
JESUS ... U is ons alles
A#
U kruis ons oorwinning ... U krag ons vervulling
Gm D# A#
JESUS ... U is ons alles
Pre-Chorus
D# F
Lig op julle poorte ... eeue oue deure
Gm F
Die Koning is hier ... die Koning is hier
Chorus
A# F
Aan die Hemelheer al die lof en eer
Gm D#
U alleen is waardig ... U alleen is waarlik Heer
A# F
Oor die aarde wyd roep ons almal uit
Gm D#
Jesus ons sal lewe om net U te verheerlik Heer
Interlude
Gm D# A#
Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(UPBEAT)
Verse 2
A#
U Woord is ons wapen ... ons Lig en ons baken
Gm D# A#
JESUS ... U is ons alles
A#
U eer is ons strewe ... dis waarvoor ons lewe
Gm D# A#
JESUS ... U is ons alles
Pre-Chorus
D# F
Lig op julle poorte ... eeue oue deure
Gm F
Die Koning is hier ... die Koning is hier
Chorus
A# F
Aan die Hemelheer al die lof en eer
Gm D#
U alleen is waardig ... U alleen is waarlik Heer
A# F
Oor die aarde wyd roep ons almal uit
Gm D#
Jesus ons sal lewe om net U te verheerlik Heer
Interlude
Gm D# A#
Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(SOFT)
Gm D# A#
Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(BUILD)
Chorus
N.C. F