Koning Van Die Eeue
- Retief Burger
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/909895
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro : G ; Em ; C# ; G
Chorus *
G D
Kom en word verheerlik Heer
D
Ons kroon U weer en weer
C# D
Koning van die eeue
G D
Kom en neem allen die eer
D Em
Ons le ons krone neer
C# D
Koning van die eeue
Verse 1
G
Met hande hoog sal ons U prys
Em
Met harte oop ons lof bewys
C# G
Want U is altyd waardig
G
Hier in ons lofsang wil U leef
Em
In ons aanbidding bly beweeg
C#
Ons is hier vir U
D
Hoor ons hallelujas
Chorus *
Bridge
C# Em
Wees koning van ons harte
G D
Here neem beheer
Em C#
Wees koning van ons lewens
G D
Here meer en meer











