Mooier As Die Mooiste Mooi
- Retief Burger
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/410624
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C F2 Am F2
Verse 1
C Am
MEER AS N’ LIED OOR ONS LIPPE MEER AS WAT WOORDE KAN BRING
F2 Gsus G Gsus G
SING HARTE VERLIEF OP DIE KONING IN VERWONDERING
C Am
WANT U IS DIE PRINS VAN DIE EEUE GESALF UIT DIE BEKER VAN VREUGDE
F2 Gsus G Gsus G
KOM O KONING EN LUISTER NA ONS LIEFDESWOORDE
Chorus
C
MOOIER AS DIE MOOISTE MOOI
G/B
HELD VAN AL ONS DROME
Am F2 G
GENADE STORT OOR LIPPE REIN EN VUUR IS IN U OE
C G/B
WANT U LIEFDE BRAND AL STERKER VIR DIE BRUID WAT U BEGEER
Am F2 G C
VOOR U ONS MOOISTE MOOI, BUIG U BEMINDE NEER
F2 C/E
U BRUID ROEP UIT VIR HAAR BRUIDEGOM
Dm7 C/E G
ONS VERLANG KOM, JA, KOM











