Halleluja In My Hart
- Retief Burger
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/707927
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Vers 1
E
God van vreugde God van vrede,
A
God van lewe bowenal
E
God oor my
E
God van gister God van vandag
A
God oor 'n ewigheid bowenal
E B A
God oor my
E C#m
God oor my
B A E C#m
En die hemel straal van U magtigheid
B A B
En my lewe spreek van U waarheid
Koor
E A
Halleluja in die hemel, halleluja in my hart
E
Vir ewig en ewig
E A
Halleluja op die aarde, halleluja in my hart
E B A
Vir ewig en ewig
E
Halleluja
Vers 2
E
God van almag, God van krag
A
God oor die nasies bowenal
E
God oor my
E
God van verlossing, God van genade
A
God van vergifnis bowenal
E B A
God oor my
E C#m
God oor my
B A E C#m
En die hemel straal van U magtigheid
B A B
En my lewe spreek van U waarheid
E A
Halleluja in die hemel, halleluja in my hart
E
Vir ewig en ewig
A
Halleluja op die aarde, halleluja in my hart
E B A
Vir ewig en ewig
E
Halleluja
E A
Prys die Here in die hemel, prys die Here in my hart
E
Vir ewig en ewig
E A
Prys die Here op die aarde, prys die Here in my hart
E B A
Vir ewig en ewig
E
Halleluja











