Suiderkruis
- Red Sheep
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/120068
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A D A F#m E D A (2x)
Verse 1
A D A
Sal jy my by die suiderkruis in die hemelruim kan kry
F#m E
Ek sal petrolgeld betaal, bokkie
D A
sal jy soontoe ry?
A D A
Ek sal ‘n location stuur van hoe jy daar moet kom
F#m E D A
Dis die derde straaitjie regs as jy ry verby die son
Verse 2
A D A
Liefde ken geen afstand nie het my ouma al gese
F#m E D A
Gelukkig is die een wat weet by wie sy hartjie le
A D A
So sal jy my by die suiderkruis in die hemelruim kan kry
F#m E D A
Dis die derde straaitjie regs as jy ry by die son verby
Chorus
Bm D A E
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen
Bm D A E
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
Bm D
My van liefde
A E
Leer my van myself
(2x)
E A
In die hemelruim by die suiderkruis
Verse 3
A D A
Op Instagram se DM’s het ek iets vir jou gestuur
F#m E D A
Ek moes bloed en trane sweet teen die weerstand wat jy bied
A D A
Maar sonder om te twyfel het ek aanhou met probeer
F#m E D A
Die aanhouer sal wen het my oupa my geleer
Chorus
Bm D A E
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen
Bm D A E
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
Bm D
My van liefde
A E
Leer my van myself
(2x)
E
In die hemelruim by die suiderkruis
Instr
F#m A E D
Bridge
F#m A
Ek’s maar net ‘n digter
E D
‘n Digter wat hou van liedtjies skryf
F#m A
En jy breek my brein, breek my brein
E D
Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly?
(Herhaal)
D
Oor jou, oor jou
Chorus
Bm D A E
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen
Bm D A E
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
Bm D
My van liefde
A E
Leer my van myself
End











