Ek Sien Die See Vir Die Eerste Keer
- Red Sheep
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/259463
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
{c: Capo 5}
Intro
Dm A# F C
Ek sien die see vir die eerste keer
Dm A# F C F
Ek sien die see vir die eerste keer
Verse 1
F C Dm
Lang-lang pad het ons gestap
A# F
Twee kindertjies wat droom
C
en saam in die liefde glo
F C Dm
Saam-saam alles aangepak
A# F C
Bygestaan en optel as ek val
Gm F C
En jy gooi jou arms om my kop
Gm F
Woordeloos
C
begin my hart te klop
Chorus
Dm A#
Ek sien die see vir die eerste keer
F C Dm
as ek in jou oe instaar
A# F C
(Ek sien die seer, ek sien die see)
Dm A#
Ek hoor die seer vir die eerste keer
F C Dm
in al die woorde wat jy praat
A# F C
(Ek sien die see, ek sien die see)
Dm A#
Ek voel die see vir die eerste keer
F C Dm A# F
stomgeslaan en kan jy dink hoe dit moet voel om te beleef
C F
Ek sien die see vir die eerste keer
Bridge
Gm Dm
Strande geel in my hart en rooi skyn die
F C
son se strale daarop
Gm Dm
Wolke hang oor die water blou en
F C
wit breek die branders op
Verse 2
F C Dm
Droom-droom saam het ons beweeg
A# F C
Ek wil elke liewe oomblik saam jou wees
F C Dm
Glimlag breed op my gesig
A# F C
Ek wil altyd wees net waar jy is
Gm F C
En jy gooi jou arms om my kop
Gm F
Woordeloos
C
begin my hart te klop
Chorus
Dm A#
Ek sien die see vir die eerste keer
F C Dm
as ek in jou oe staar
A# F C
(Ek sien die seer, ek sien die see)
Dm A#
Ek hoor die seer vir die eerste keer
F C Dm
in al die woorde wat jy praat
A# F C
(Ek sien die see, ek sien die see)
Dm A#
Ek voel die see vir die eerste keer
F C Dm A# F
stomgeslaan en kan jy dink hoe dit moet voel om te beleef
C F
Ek sien die see vir die eerste keer
Bridge
Gm Dm
Strande geel in my hart en rooi skyn die
F C
son se strale daarop
Gm Dm
Wolke hang oor die water blou en
F C
wit breek die branders op
Gm Dm
Strande geel in my hart en rooi skyn die
F C
son se strale daarop
Gm Dm
Wolke hang oor die water blou en
F C
wit breek die branders op
Outro
A# F
Kan jy dink hoe mooi was dit gewees











