Vir Ewig Jonk
- Ray Dylan
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/710354
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A#
Verse 1
A#
Sneeu smelt, tye verander
A#
Lag lyne skryf 'n storie op jou gesig
A#
Tel die sterre, bring die wolke en reën nat
A#
Net ons harte klop, klop in dieselfde rat
Pre-Chorus
A# F Gm
Ons lewe vergeet van die wêreld se tyd
D#
Sonder jare en ure
A# F Gm
Vir ons onnodig om dae en die nagte te tel
D#
Ons lewe in sekondes
Chorus
A# F Gm
Met jou hier, bly my hart vir ewig jonk
D# A#
My oneindig het by jou begin en
Gm D#
En die die tyd staan stil
A# F Gm
Met jou hier, bly my hart vir ewig jonk
D# A#
Storms kan van voor af kom en
Gm D#
Ons dans net orals waar ons wil
A#
Verse 2
A#
Glas breek, en deure word toegeslaan
A#
Water verdamp, en ligte wat afgaan
A#
Vure brand, trane wat vas vries
A#
Lippe rol en mure wat omval
Pre-Chorus
A# F Gm
Ons lewe vergeet van die wêreld se tyd
D#
Sonder jare en ure
A# F Gm
Vir ons onnodig om dae en die nagte te tel
D#
Ons lewe in sekondes
Chorus
A# F Gm
Met jou hier, bly my hart vir ewig jonk
D# A#
My oneindig het by jou begin en
Gm D#
En die die tyd staan stil
A# F Gm
Met jou hier, bly my hart vir ewig jonk
D# A#
Storms kan van voor af kom en
Gm D#
Ons dans net orals waar ons wil
A# F Gm D#
Oooo who-o-o-o Oooo who-o-o-o
A# F Gm D#
Oooo who-o-o-o Oooo who-o-o-o
Bridge
Cm A# F Cm
En ons vlieg met die wolke, ons sterflik in die wind
A# F
Want ons is tog bedoel vir mekaar
Chorus
A# F Gm
Met jou hier, bly my hart vir ewig jonk
D# A#
My oneindig het by jou begin en
Gm D#
En die die tyd staan stil
A# F Gm
Met jou hier, bly my hart vir ewig jonk
D# A#
Storms kan van voor af kom en
Gm D#
Ons dans net orals waar ons wil
A# F Gm D#











