Hokaai Stoppie Lorrie
- Ray Dylan
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/58760
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G# C#add9
Gistraand se party is oor en uit
D#
Die son begin oor die berge kruip
C#add9 G# C#add9 G#
En die wiele draai - ja, die wiele draai
C#add9 G#
Vanaand begin ons weer van voor
C#add9
Ons hou aan soek, ja, oor en oor
G# C#add9
En my hart is vol - jan my hart is vol
D#
Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry
D#
Gaan die voeltjies vanaand weer koring sny
Chorus
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, bring al jou pelle saam
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, ons gaan dans dat die stof so staan
Instr
C#add9 G# D#
C#add9 G# D#
Verse 2
G#
Bokka, lyk so mooi vanaand
C#add9
Daar's daai girl van gister aand
D# G# C#add9
En my hart is vol - ja, my hart is vol
D#
Dit gaan hier wees waar ek jou gaan kry
D#
Vanaand gaan ons twee koring sny
Chorus
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, bring al jou pelle saam
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, ons gaan dans dat die stof so staan ...
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy, ek en jy, ek en jy
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, bring al jou pelle saam
C#add9 G# D#
Hokaai stoppie lorrie, ons gaan dans dat die stof so staan
C#add9 G#
Hokaai stoppie lorrie