Duitswes Wals
- Randall Wicomb
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/9055661
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| G | % | % | % |
Verse 1
G D
Duitswes is lekker, Duitswes is goed.
G
Duitswes is vol van die boertjie se bloed.
D
Al trek ons sonder water, en trek ons sonder kos.
G D G D
Dan weet ons die boertjies die gaan ons verlos.
Chorus
G D
Dans met die rooi rok, die hartlam van my.
G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai.
D G D
Dawid de Lange se orkes, Haai! Haai!
G D G D G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai.
Verse 2
G D
Ons kommandantjie is 'n klein Joubert.
G
Hy trek met ons haastig, hy trek met ons ver.
D
Hy trek deur die bosrand met 'n grote gevaar.
G D G D
Ons hempies is stukkend, ons broekies is klaar.
Chorus
G D
Dans met die rooi rok, die hartlam van my.
G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai.
D G D
Dawid de Lange se orkes, Haai! Haai!
G D G D G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai.
Verse 3
G D
Klein kommandantjie en 'n groot generaal.
G
Hulle trek met ons daar uit ou ver Wes Transvaal.
D
Ons drink eers 'n sopie, dan gaan ons weer weg.
G D G D
Dan gaan ons ook moedig teen die platpote veg.
Chorus
G D
Dans met die rooi rok, die hartlam van my.
G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai.
D G D
Dawid de Lange se orkes, Haai! Haai!
G D G D G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai.
Verse 4
G D
My diertjie die huil nou, haar hartjie die blus.
G
Haar soetlief is nie hier nie, maar ver in Duitswes.
D
Duitswes word donker, Duitswes word goed.
G D G D
Duitswes word donker, van die Germanse bloed.
Chorus
G D
Dans met die rooi rok, die hartlam van my.
G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai.
D G D
Dawid de Lange se orkes, Haai! Haai!
G D G D G
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat swaai.
Outro