Duiwel Van Wyk
- Radio Kalahari Orkes
Key: A A ·
Orig: A ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/407679
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
E A
Verse 1
A D
Stoom se dae, lank terug, omtrent so 1955
A E
Was daar ‘n drywer ‘naamd Duiwel, hy’t die pistons wild laat jive
A
Een donker aand het die blink Blou Trein,
D
Die trots van die ou Spoorweë
A E A
Laat by Touwsrivier verskyn, ennie Kaap is ver geleë
D A
Duiwel van Wyk, die treinbaas roep jou naam
D E A
Hy weet jy dobbel innie kroeg, maar vir spoed is jy nie skaam
E A E A
A
Duiwel down sy bier, staan opreg,
D
gooi die dop uit sy stoker se glas
A E
Sê “Kom ou Sarel, ruk jou reg, ons gaan die Bloutrein se boiler blaas!”
A D
Sarel stook die vuur, laat die kole gloei, gooi vonke innie nag
A E A
En die Bloutrein vlieg die donker in, spoke hoor hoe Duiwel lag
Chorus
D A
Duiwel van Wyk, Karoo lê oop en koud
D E
Die kranse oppie Hex Rivier, hulle wag vir jou eerste fout
D A
Vacuum briek, passasiers raak siek, braak en raak benoud
G E A
Lag ophard vir die tjank-briek-skoen, dis net jy wat dit kan doen
Verse 2
B E B
Met sus-geblaas en moë kreun kom die trein in Worcester aan
B F#
Stoom spoeg soos die boiler dreun, hy’t die tyd sowaar laat staan
B E
Hoof koffie-moffie, Piet Basson, staan bewend, skoon verwar
B F#
“Sien hoe lyk my eet-salon, sulke chaos het ek nooit gewaar”
E B
Polisie lei vir Duiwel weg, van die pla’form na die tronk
F# F#7 B
En die Stasiemeester sê “dankie man, maar gaan slaap nou jy’s blerrie dronk”
Chorus
E B
Duiwel van Wyk, die koning van die Hex se pas
E F#
Vat ‘n kans, laat die Bloutrein dans maar jy weet slim vang sy baas
E B
Die vuur’s geblus, gaan kry jou rus, innie tronk tot die more son
A F# B
Jy’t sowaar die klok geslaan, jy’s die vinnigste wat bestaan
End
F# B
Trein’s op tyd, jy wen die stryd, maar jy sit in die tronk
(Duiwel van Wyk)
F# B
Trein’s op tyd, jy wen die stryd, maar jy sit in die tronk
(Duiwel van Wyk)
F# B
Trein’s op tyd, jy wen die stryd, maar jy sit in die tronk
(Duiwel van Wyk)
F# B
Trein’s op tyd, jy wen die stryd, maar jy sit in die tronk











