Ek Maak Nou My Hart Oop
- Leon Ferreira
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4003504
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Vers 1
G G
Ek maak nou my hart oop
C
Dat U daar in kan woon
D
Vergewe my sondes
G
En maak alles skoon
Vers 2
G
Ek wil graag U kind wees
C
En rein voor U staan
D C
Opnuut weer gebore
C G
Ek neem Jesus nou aan
Koor
G
Vervul nou my wese
D
Die dors binne my
C D
Ek weet dat U luister
D G
U spreek my nou vry
G
Vernuwe my denke
D
Verander my gees
D C D
En leer my nou lewe
G
Om soos Jesus te wees
Vers 3
G
Neem nou my lewe
C
As n offer aan U
D
Heilig die Here
G
Aanneemlik vir U
Vers 4
G
Als wat ek is Heer
C
Kom ek vir U gee
D C
Wees U nou Koning
G
Wat in my regeer
Koor
G
Vervul nou my wese
D
Die dors binne my
C D
Ek weet dat U luister
D G
U spreek my nou vry
G
Vernuwe my denke
D
Verander my gees
D C D
En leer my nou lewe
C G
Om soos Jesus te wees











