Asemrowend Is My Koning
- Leon Ferreira
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/8871332
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Chorus
G
Asemrowend is my Koning
C
Asemrowend is die werke van Sy hand
D
Van die eerste lig in die more
G D
Tot die donker nag vanaand
Verse 1
G
Sy genade slaan my asem weg
C
Sy liefde gryp my aan die hart
D
Toe hy vir my tot die dood toe veg
G D
En my naam skryf in Sy hand
G
Daar's niks wat my van Sy liefde skei nie
C
Niks wat kan kom tussen Hom en my nie
D
Al gaan ek Noord of gaan ek Suid
Trek ek Oos by Wes verby
G D
Sal Sy liefde my daar kry
Chorus
G
Asemrowend is my Koning
C
Asemrowend is die werke van Sy hand
D
Van die eerste lig in die more
G D
Tot die donker nag vanaand
Verse 2
G
God se goedheid en Sy guns oor my
C
Agtervolg my dag en nag
D
God se grootheid en Sy majesteit
G D
Laat my na my asem snak
G
En Sy Naam sal vir ewig staan
C
Dis die Naam bo elke naam
D
Wie weet waar sou ek begin
As ek Sy liefde wil besing
G D
My asem's net te min
Chorus
G
Asemrowend is my Koning
C
Asemrowend is die werke van Sy hand
D
Van die eerste lig in die more
G D
Tot die donker nag vanaand











