Verjaarsdag
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/6541681
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G C
Verse
C G
Veels geluk, dis jou verjaarsdag nog `n jaar is verby
C
Ek kan sien, in jou oë jyt jou drome gaan kry
F
Vind jou pad, in elke reënboog al jou drome word waar
G C
Veels geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir my
Verse
G
Mag die Heer, jou beskerm waar die lewe jou lei,
C
Mag jou glimlag se vreugde net vir altyd hier bly.
F
Mag probleme van gister in die vêrte verdwyn,
G C
Veels geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir my
Verse
C G
So veels geluk, dis jou verjaarsdag nog `n jaar is verby
C
Ek kan sien, in jou oë jyt jou drome gaan kry
F
Vind jou pad, in elke reënboog al jou drome word waar
G C
Veels geluk, dis jou verjaarsdag jy is alles vir my