Af En Af
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3127871
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
PM PM PM PM
{tab: ---0--x---0--x----0---0--x--|}
{tab: ---2--x---2--x----2---2--x--|}
{tab: ---2--x---2--x----2---2--x--| 2x}
{tab: ---2--x---2--x----2---2--x--|}
{tab: ---0--x---0--x----0---0--x--|}
{tab: ---0--x---0--x----0---0--x--|}
A
Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
E
Vyf en twintig rose om die rooiwyn
D A E
Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie.
A
Net jy en ek die wagte by die hek
E
Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek
D A
Om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie
E
En nou begin die aksie liefie …….
Chorus
A E
Af af af en af … gaan al die ligte in die nag nag nag
D
En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like
Al ken ons nie die woorde nie
A E
Net oh oh oh we oh we oh
A
Op op op en op …. gaan temperature
E
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
D
Dis ‘n lekker lekker lawwe
E A E
skop hom tussen deurie pale ………….Aand
A
Ek het jou nou verras en toe jy oë sit
E
Op daai mooi ring in die glas
D
En as ek kyk na hoe jou oë oplig
A E
Dan voel ek heel verlig in my hart
A
Jy soen my weer en as ek iets wil sê
E
Soen jy my nog ‘n keer en fluister saggies “Ja”
D A
In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief.
E
En nou begin die aksie liefie …….
chorus
*palm muted verse
A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink ‘n glasie en ek hou jou lippe dop
D A E
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
A
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
E
Ons klink ‘n glasie en ek hou jou lippe dop
D A
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
E
En nou begin die aksie liefie …….
chorus
D
Dis ‘n lekker lekker lawwe
E A
skop hom tussen deurie pale ………….Aand











