Onbeskryflik
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/630646
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C F Dm G F C (1x)
Verse 1
Em
Die son is op ons spoor
C G
Fluister asem in my oor soos 'n Engelekoor
D
Die begin van voor
Em
Ek los jou nou alleen.
C G
Ure vat my oral heen, dra jou saam met my.
D
My deur die dag te kry.
Am Em
Helder ander mooi beskrywings wemel binne my.
Am G F
Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy.
Chorus
C F
Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dm
Dit wat ek in my voel oor jou.
G F
Dink van jou, hier en nou.
C
Jy's onbeskryflik.
F
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Dm
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
G F
Gee aan jou, hier en nou.
C
Onbeskryflik.
Verse 2
Em
Die son het nou gaan lê.
C
Ek het als wat ek wil hê.
G D
Jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak
Am Em
Allerhande mooi beskrywings wemel oor my
Am G F
Soveel mooi herinnering jy, aan my sy.
Chorus
C F
Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dm
Dit wat ek in my voel oor jou.
G F
Dink van jou, hier en nou.
C
Jy's onbeskryflik.
F
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Dm
Ek weet ek wil dit wys vir jou
G
Gee aan jou, hier en nou.
Bridge
Am F C
Diep in my binneste is jy die enigste een.
G
Die enigste een.
Am F C
Tot in die ewigheid bly jy my liefde geleen.
G
My liefde alleen.
C
Jy's onbeskryflik.
F
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Dm
Dit wat ek in my voel oor jou.
G F
Dink van jou, hier en nou.
Chorus
C
Jy's onbeskryflik.
F
Woorde kan dit nooit verduidelik.
Dm
Dit wat ek in my voel oor jou.
G F
Dink van jou, hier en nou.
Outro
C
Onbeskryflik…
F
Onbeskryflik
Dm
Dit wat ek in my voel oor jou.
G F
Dink van jou, hier en nou.
C
Onbeskryflik











