Hemel Op Tafelberg
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/804991
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
1ste Vers:
G D
Die eerste soen kan ek onthou
C D
Laurika op die radio
G Am D
Ek lewe 'n lied en jy's my nommer een
G D
Jy's lief vir my en ek vir jou
C D
En saam het ons 'n huis gebou
G Am D
'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou
REFREIN:
G
En dis hemel op Tafelberg
D
Daar's 'n engel wat langs my lê
Am Am7
En dis alles wat ek wil hê
C D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo
G
En daar's goud nou op die koringlande
D
Daar's 'n stilte in my gemoed
Am Am7
En dis alles wat ek wil sê
C D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo
BRUG: (Sonder woorde)
G
Jy's my hemel
D
Jy's my engel
C
Jy's hier by my
D
By my
2de Vers:
G D
In liefde het ons saam geleer
C D
Opgestaan en weer probeer
G Am D
Druk my vas en soen my nog 'n keer
G D
As trane oor my wange rol
C D
Voel ek jou hart hier binne my
G Am D
Vanaand sien ek my kinders in jou oë
REFREIN:
G
En dis hemel op Tafelberg
D
Daar's 'n engel wat langs my lê
Am Am7
En dis alles wat ek wil hê
C D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo
G
En daar's goud nou op die koringlande
D
Daar's 'n stilte in my gemoed
Am Am7
En dis alles wat ek wil sê
C D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo
BRUG (Met die woorde)
G
Jy's my hemel
D
Jy's my engel
C
Jy's hier by my
D
By my
REFREIN X 2:
BRUG:











