Heidi
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/163229
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
G
Lank lank gelede
Was daar 'n goeie rede
D
Hoekom ek TV wou kyk
Sy was bitter oulik
En as ek kon dan sou ek
G
Haar wou vra vir 'n date
Maar daar was een probleempie
Sy was nooit alleen nie
C
Want hy moes na haar kyk
Peter was sy naam
G
En was hy bietjie skaam
D G
Het sy vir hom ook mooi gelyk
Heidi, Heidi
D
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
G
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome
C
Vat my hand dan vat ek jou saam
G
Heidi, Heidi
D G
Heidi, ek's 'n man wat kan
Soveel jare later
Vir my het niks verander
D
Hulle sê vir my ek leef in 'n droom
Jy's seker nou nog mooier
Jou wangetjies nog rooier
G
Ek wens ek kon jou kry op die foon
Maar ek weet jy's in die berge
Sein raak al hoe erger
C
En Peter is nou lank al verby
Almal bietjie ouer
G
Herinneringe flouer
D G
Maar in drome sal jy wag vir my
Heidi, Heidi
D
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
G
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome
C
Vat my hand dan vat ek jou saam
G
Heidi, Heidi
D G
Heidi, ek's 'n man wat kan
D
En ek soek jou hier
En ek soek jou daar
G
En ek volg my hart
En ons kry mekaar
D
En ek draai jou uit
En ek draai jou in
G
En ons draai nou saam
En dit maak nou sin
D
En ek soek jou hier
En ek soek jou daar
G
En ek volg my hart
En ons kry mekaar
D
En ek draai jou uit
En ek draai jou in
G
En ons draai nou saam
En dit maak nou sin
C G D
En sy dans vir my
G
Heidi, Heidi
D
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
G
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome
C
Vat my hand dan vat ek jou saam
G
Heidi, Heidi
D G
Heidi, ek's 'n man wat kan
Heidi, Heidi
D
Vra vir my hoe ken ek jou naam (oeh, Heidi)
Heidi, Heidi
G
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome (strome)
C
Vat my hand dan vat ek jou saam (oeh, Heidi)
G
Heidi, Heidi
D
Heidi, ek's 'n man
Heidi, ek's 'n man
G
Heidi, ek's 'n man wat kan











