Engel Ek Sal Jou Saamvat
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/723366
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D A G
G A D
Verse 1
G C G
Ek kort 'n vakansie, en ek kort dit nou
Em C G
Droom van sak-pak, petrol trap, spring in maak gou
G C G
Hier's al my spaargeld; die jaar het my beroof
Em C G
Gooi joune in die blik; ons spandeer gaan groot
Pre-chorus
D Em
C
Sit hom in rat
D Em
C
Trap hom op die langpad
D Em
C D Em C
Deur die mooi land saam met jou
Chorus
G
Ek wil hier weg kom; die jaag van die stad
Em
Ek wil net ry; êrens stop langs die pad
C
Ek wil die ster in die donker sien brand
D
Kom saam met my, engel, ek sal jou saam vat
G
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
Em
Ek wil my sand-voete rus op die bank
C
Ek wil net sak-pak en toer deur die land
D NC
Kom saam met my, engel, ek sal jou saam vat
Verse 2
G C G
Hier's waar ek hoort; Die see roep my naam
Em C G
Kaptein, span die seile; kaalvoet op die dansbaan
G C G
Somervakansie; Beste tyd van die jaar
Em C G
Skakel jou foon af, los als, kom nou, ek vat jou saam