Ek Sit En Verlang
- Kurt Darren
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/21228
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D A G
G A D
Verse 1
D A D
Onthou jy daai boom by jou ouma se huis
G Em A
Ek het gewonder en jy't my gewys
G D
Die aand by die dam het ons 'n oomblik gedeel
Em A
'n Ster het verskiet en jy het my hart gesteel
Pre-chorus
G D A
Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Em G A
Kom kry my vanmiddag by Ouma se boom
Chorus
D G
En ek sit en verlang, o
D G
Ek verlang na jou lyf (Ek verlang na jou lyf)
D A Bm
En my hart klop so wild o
A
Dis amper half-vyf
D G
En ek sit en verlang o
D Bm
Onthou jy nog hoe? (Onthou jy nog hoe)
G
Dit voel nog so lank
A D
Voel so lank voor ek jou weer sien
Instr
D A G
G A D
Verse 2
D A D
Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery?
G Em A
Saggies ge-idle om jou pa te vermy
G D
Onthou jy daai movie 2-18?
Em A
Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien
Pre-chorus
G D A
Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Em G A
Kom kry my vanmiddag by Ouma se boom
Chorus
D G
En ek sit en verlang, o
D G
Ek verlang na jou lyf (Ek verlang na jou lyf)
D A Bm
En my hart klop so wild o
A
Dis amper half-vyf
D G
En ek sit en verlang o
D Bm
Onthou jy nog hoe? (Onthou jy nog hoe)
G
Dit voel nog so lank
A D
Voel so lank voor ek jou weer sien











