Onder In My Whiskeyglas
- Koos Kombuis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3894811
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Am
Onder in my whiskey glas
Em Am
sien ek jou weer
Am
onthou ek hoe ons was,
Em Am
maar nou's my hart so seer
Am
Die kroeg se deur is toe,
Em Am
wasem hang in donker lug
Am Em
Ek lig my glas op om te proe,
Em
maar voor my sien ek jou gesig
Chorus
Dm Am
Onder in my, onder in my,
E Am
onder in my whiskey glas
E Am
is jy nog aan my vas
Verse 2
Am
Ek het jou verruil vir die droom
Em Am
van 'n duisend kontinente
Am
maar nou sien ek my glas se boom
Em Am
en ek tel my laaste sente
Am
Jy's orals in my hier vannag,
Em Am
ek voel jou in my lewe
Am
whiskey is hard en jy is sag
Em Am
jy is bo drank verhewe
Chorus
Dm Am
Onder in my, onder in my,
E Am
onder in my whiskey glas
E Am
is jy nog aan my vas
Bridge
Am
Drie skepe moes my wegvoer
Em Am
na lande ver van hier
Am
maar daar's skimme op die vloer
Em Am
en visioene in my bier
Am
Ek weet ek was verkeerd gewees,
Em Am
my oë traan, my maag wil draai
Am
my drome was nog vis nog vlees,
Em Am
drie skepe het my hart verraai
Chorus
Dm Am
Onder in my, onder in my,
E Am
onder in my whiskey glas
E Am
is jy nog aan my vas











