Die Pinotage Song
- Koos Kombuis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/22728
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
Em C G D Em C G D
Pinotage se ma is Afrikaans, nie wit nie, wit, swart en bruin
Em C G D Em C G D
Pinotage dit groei daar teen die hang in winter reën en somer sonneskyn
Em C G D Em C G D
Hoekom is jy so jaloers, hoekom twyfel jy dat Pinotage die pyp kan rook
Em C G D Em C G D
Jy wat dalk so worry oor isoamiel-asetaat, jou ma ook
Chorus
C
Pinotage
G D
Dis die een vir my
C
Pinotage
G D
Hy maak my vry
C G D
Pinotage, dit maak my lief vir elke vrou
Em
Pinotage, ek's baie mal oor jou
Verse
Em C G D Em C G D
Ek weet die tannies drink Merlot en die jappies hou van Cabernet
Em C G D Em C G D
Jy kan maar glo Shiraz is baas-maak, Pinotage is net die een vir my
Em C G D Em C G D
Dis die sissel-so, dis die Sauvignon, dis geskink van bo, dit sal my nooit onder kry
Em C G D Em C G D
Dit hou my blink, dit laat my dink, dit maak my flink as ek die missies vry
Chorus
C
Pinotage
G D
Dis die een vir my
C
Pinotage
G D
Maak my so bly
C G D
Pinotage, dit gee my krag vir elke dag
Em
Pinotage, wie sou dit kon verwag?
Verse
G A C Em
Lank, lank gelede was daar 'n boere generaal, sy naam was De la Rey
G D C Em
Hy't baie brannewyn gedrink en vreeslik oulik perdgery
G D C Em
Maar vandag is daar 'n man wat in sy spore volg, dit kan ek jou beloof
G D C Em
Ja, Beyers Truter is die nuwe opper-kommondant van Beyerskloof
Chorus
C
Pinotage
G D
Ek like jou woes
C
Pinotage
G D
Ek wou nie maar ek moes
C G D
Pinotage, as hy slaan dat moet jy koes
C
Pinotage
G D
There's no excuse
C
Pinotage
G D
So vol en rond
C
Pinotage
G D
Dis so gesond
C
Pinotage
G D
Maak oop jou mond
Em
Pinotage











